.br

.br is die agtervoegsel van Brasiliaanse domeinname.

Die topvlak-domein is sedert 1989 gereserveerd.[1] 'n Magdom tweedevlak-domeine is in gebruik. Naas die algemene agtervoegsels soos .com.br en .org.br is daar ook ongewone domeine soos .vet.br vir veeartse en .art.br vir die kunste.[2]

  1. (en) IANA whois-gegewens vir .br
  2. (pt) statistieke van tweedevlak-domeine in .br

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search